Chantelle Williams se rekenaar gekonfiskeer
Regsadviseur onder verdenking
Advokaat Chantelle Williams is vanoggend met ‘n ernstige aanklag gekonfronteer. Het sy of het sy nie?
Weet wat werklik aangaan; weet 1ste!
Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn.
Klik op die advertensies.
Oudtshoorn. 15 Maart 2010. 11h55. Die munisipaliteit se regsadviseur, advokaat Chantelle Williams, is vanoggend deur die tydelike waarnemende munisipale bestuurder verdink dat sy die burgemeester se Pietersen-verslag, waaroor die raad Vrydag nie eens gestem het nie, reeds Donderdag gelek het.
OO verneem dat Williams se rekenaar tans deur die IT-department ondersoek word om vas te stel of kopieë van die verslag elektronies versend is en indien dit versend is, wanneer dit gedoen is.
OO vermoed egter dat indien Williams die verslag sou gelek het, dit na alle waarskynlikheid harde kopieë sou wees.
Meer inligting volg soos dit beskikbaar raak.
Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad
Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op Eden24 verskyn
the municipality is a paradise of FOOLS!!!. the ratepayers will fork out huge sums of money for all the unlawful acts in the municipality. its crystal clear, the agenda is to get rid of all black and coloured managers!!!!!! why is it that proper processes and procedure are not followed in persecuting people, are these people mad or what!!! its chaooooooooooos. the rate payers will be the ones who suffer from this madness