EdenOnline

Frank Nel; Jan Eloff; Magda van Lill

Posted in Uncategorized by edenonline on March 10, 2010

Roubeklag. Insig. Môre. Die dag ná môre.

Weet wat werklik aangaan; weet 1ste!
Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op OudtshoornOnline verskyn.
Klik op die advertensies.

Oudtshoorn. 11 Maart 2010. 07h00. Tragedies dwing ons om die lewe te respekteer.

Op OO gaan jy nooit foto’s sien van mense wat oor geliefdes se grafte staan nie. OO sal die skeur wat opperste verdriet in die kop en in die hart maak nie op parade sit nie.

In herinnering van Frank Nel; Jan Eloff; Magda van Lill en Sanet Wentzel wat hulle skuld aan die Natuur (debitum naturae) betaal het… almal terwyl hulle voluit geleef het en gedoen het wat hulle geniet, hierdie verbysterende beelde wat ons almal bewus maak van ons plek en van ons onderlinge afhanklikheid van mekaar.

Die Hubble-teleskoop se bestes oor die jare

Bron: http://hubblesite.org

deficit omne quod nasciture – alles wat gebore is vergaan (Quintillan)

Klik hier om terug te gaan na die OudtshoornOnline voorblad

Klik hier om ‘n e-pos te ontvang wanneer daar ‘n nuwe berig op Eden24 verskyn

Klik hier om terug te gaan na die Eden24 voorblad

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.